Die binneversiering van my huis lyk soos die Vatikaanstad in die kleine. whahahaha Nee regtig julle!!!
Teddie noem dit ons katedraal ….
Ek hou van swaar barok, donker rooi rose, kerse, hout meubels, kruise … etc etc
Moet nou nie skrik en weghardloop nie!
Dit lyk of ek in elk geval heel jaar paasfees hou….

……. in ons kamer …

….. in die eetkamer

….. eetkamer

….. kantoor

…… nog kantoor

… my nuutste kruis

…..eetkamer, laaste Avondmaal
Moet ek ophou? Daar is nog baie. Ok, ok ek sal ophou, volgende keer
Net nou dink julle regtig ek is nou ver heen ….






