Hello world …
-
Who am I?
-
“Wipneus” lives on the Southern Tip of Africa, Sunny South Africa, where nothing is straight forward, boring or taken for granted. This country has the most beautiful nature scenes ranging from sub-tropical forest to open savannah to bushfield to semi-desert and desert. I am a woman and my days depend on the mood I wake up with. Sometimes it is as stormy as the waters of the Cape of Good Hope and sometimes I glide like an eagle in the magestic Drakesberg. My spare time is taken up by Astronomy, Interior design, gardening (Bonzai) and reading. I love books and believe a house filled with books is a home where one can feel at home and at ease
-
Wie is ek?
Ek hou daarvan om te dink en te droom, en lewe eindelik in my eie wêreld. Ek kan lag, sing, dans, huil en baklei in een dag pas. Ek geniet sterrekunde, agter ‘n teleskoop gaan die heelal vir my oop en bly ek verwonderd agter. Ek is hopeloos verslaaf aan handsakke, skoene en boeke. Vergeet om te noem, ek is ook mal oor huis-huis speel. Ek is eindelik ‘n malkop wat niks in die lewe te ernstig opneem nie! Ek glo alle hartseer, ongelukkigheid en woede het ‘n tyd om uit te loop. Elkeen is verantwoordelik vir sy eie sprokie, as jy nie jou sprokie lewe nie, maak werk daarvan en gaan soek jou sprokie of maak jou sprokie gesond. Die lewe is te kort vir trane en seer!…….
Laughter is the sun that drives winter from the human face.

Niks sal kraak of breek,
lag hard en lekker dit maak die lewe feeste!
Lag sit kleur in jou dag!!
Comment RSS · TrackBack URI
ingrid said,
December 14, 2009 @ 9:36 vm
Hello Wip